Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 3 November 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa hou ‘n geheime vergadering met die leiers in die regering van nasionale eenheid
# Die Parlement versoek ‘n persoonlike verskyning van die aangehoudene Vusimuzi “Cat” Matlala
# en krieket: Indië klop Suid-Afrika om haar eerste Vroue-Eendag-Wêreldbeker-trofee te wen
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………