Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 31 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Amerika word gekritiseer oor sy drastiese beperking op vlugtelinge en voorkeur aan wit Suid-Afrikaners
# Die DA vra Ramaphosa om die volksmoord in Soedan te veroordeel
# OUTA bevind die Parlement is ondoeltreffend om die uitvoerende gesag aanspreeklik te hou
# En sokker: Desiree Ellis bly nog tot 2029 by Banyana Banyana
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………