Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 31 Oktober 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA doen ‘n beroep op president Ramaphosa om die volksmoord in Soedan te veroordeel
# Prins Andrew gaan al sy titels verloor en moet sy Windsor-herehuis verlaat
# En krieket: Protea-mans pak Pakistan vandag in die tweede T20 in Lahore
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………