Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 30 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Adjunkpresident Mashatile gaan vandag mondelinge vrae in die Parlement beantwoord
# Agt mense sterf in ’n minibustaxi-botsing op die N3 in die Vrystaat
# President Trump stem in om Amerikaanse tariewe op Chinese invoere te verlaag
# En rugby: Jan-Hendrik Wessels se skorsing word met slegs ʼn week verkort
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………