Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 30 Oktober 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Suid-Afrika klop Engeland om haar eerste eendag-eindstryd in die Vroue-wêreldbeker te haal
# Die Inkomstediens versoek ‘n bykomende 7.6-miljard-rand van die Tesourie
# En ‘n Valke-beampte erken die Molefe-arrestasie kon in ‘n skietery ontaard
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………