Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 29 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling vra die herontwerp van maatskaplike toelaes
# NEASA waarsku die agteruitgang in die staalsektor beteken daar is ‘n groter ekonomiese krisis
# ‘n Man is aangekeer nadat die polisie 20-miljoen-rand se kokaïene in Midrand, Gauteng, ontdek
# En krieket: Die Protea-vroue hoop dis derde keer skeepsreg teen Engeland vandag
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………