Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 29 Oktober 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA eis deursigtigheid ten opsigte van die SETA-aanstellings
# Die Nasionale Vergadering keur drie benoemings goed vir vakatures in die Verkiesingskommissie
# En Orkaan Melissa is op pad na Kuba nadat dit reuseskade in Jamaika aangerig het
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………