Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 23 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Sakeliga kritiseer die regering se poging om ses grondwetlike uitdagings teen die Wet op die Nasionale Gesondheidsversekering te keer
# Rise Mzansi sê minister Mchunu het Misdaadintelligensie lamgelê
# Die DA sê die ontbinding van Amapanyaza bewys sy waarskuwings reg
# En die Verenigde Nasies stel ‘n forum bekend om die skuldkrisis in ontwikkelende lande aan te pak
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………