Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 22 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Lamola sê Suid-Afrika is in ‘n moeilike posisie tussen China en die VSA
# Coca-Cola skep Afrika se grootste koeldrankgroep
# Die misdaadkenner Calvin Rafadi bedank by die Universiteit van Johannesburg nadat hy by die Madlanga-kommissie genoem is
# En rugby: Ierland se skrumafrigter is nie bekommerd oor hul spelpeil voor hul kragmeting met die All Blacks nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………