Nuus-hooftrekke 05:30
BULLETIN 18 Januarie 5:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Minister Nzimande ontken dat hy beïnvloed is met die toekenning van ‘n NSFAS-tender
# Universiteite SA is bekommerd die voorgestelde studielenings-beleid sal NSFAS belemmer
# En, Amerika wys die Houthi’s aan as ‘n wêreldwye terreurgroep
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………