Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 22 Oktober 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Lamola sê die regering sal nie toegewings maak oor binnelandse beleid teenoor die VSA nie
# Fitch verwag dat die Nasionale Tesourie ‘n inflasieteiken van drie-present sal stel in November
# En krieket: Die Protea-vroue skop Pakistan uit die Wêreldbeker
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………