Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 20 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê die uitwissing van voedselarmoede moet ‘n gemeenskapspoging wees
# Die Madlanga-kommissie se sitting sal gedeeltelik in camera gehou word
# Die MK-party sê Tshwane se burgemeester moet aanspreeklik gehou word vir roekelose besteding
# En Trump sê die skietstilstand in Gaza is steeds van krag
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………