Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 17 Oktober 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Ntshavheni sê Imtiaz Fazel se skorsing sal nie die bedrywighede van die intelligensiedienste ontwrig nie
# Die Shoprite-groep rapporteer ‘n effense verbetering in die land se voedselsekerheid
# En krieket: die Protea-vroue kom vandag teen Sri Lanka te staan in die Wêreldbeker
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………