Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 9 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA kritiseer die paneel vir die kies van die nuwe Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging
# Die Hugenote-tonnel in die Boland word weer oopgestel na noodherstelwerk
# President Donald Trump eis tronkstraf vir Chicago se burgemeester en Illinois se goewerneur
# En krieket: Joe Root glo Engeland kan hierdie seisoen die stryd om die As wen
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………