Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 8 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa skep ‘n paneel om die volgende nasionale direkteur van Openbare Vervolging te kies
# Die GOOD-party sê Brown Mogotsi moet aanspreeklik gehou word
# Die Wêreldbank verhoog Afrika suid van die Sahara se groeivooruitsigte vir 2025
# En rugby: Marx sê die Bokke moet verbeter voor hulle jaareindtoer na die Noordelike Halfrond
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………