Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 8 Oktober 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA sê die chaos by die ad hoc-komitee doen die Parlement se geloofwaardigheid skade
# Donald Trump sê ‘n vredesooreenkoms in Gaza is baie naby
# En rugby: Suid-Afrika sal spelers skors wat by die wegbreek-R360-kompetisie aansluit
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………