Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 7 Oktober 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Gwarube vind oplossings vir die vertragings in toelaagbetalings aan Onderwysassistente
# Die voormalige Transnet-baas Brian Molefe gaan in die Hooggeregshof verskyn
# En tennis: Zverev is by die Sjanghai Meesters uitgeskakel, wat Djokovic as die hoogste gekeurde speler laat
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………