Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 6 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa sê Eskom se terugkeer na winsgewendheid bewys die waarde van rigtingvastheid
# Die UDM is bekommerd oor wydverspreide finansiële wanbestuur by die SA Poskantoor
# Frankryk se president stel ‘n nuwe regering saam te midde van kritiek
# En motorsport: Die MotoGP-kampioen Marquez het moontlik sy sleutelbeen gebreek in die Indonesiese Grand Prix
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………