Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 1 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die kantoor van Parys se aanklaer begin met ‘n ondersoek na Nathi Mthethwa se dood
# Corruption Watch vra dringende optrede teen korrupsiesindikate by die Tembisa-hospitaal
# Die Amerikaanse regering sluit nadat senatore misluk om ’n befondsingswetsontwerp deur te voer
# En rugby: Rassie Erasmus is tevrede met die ontwikkeling van die Springbokgroep
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………