Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 30 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Vryemarkstigting sê die regering se buitelandse beleidsmislukkings bedreig gewone burgers
# Minder beurtkrag word toegeskryf aan die laer vraag en Eskom se energie-beskikbaarheidsfaktor
# Die Amerikaanse vise-president, JD Vance, sê die Demokrate moet die skuld kry vir die dreigende regeringsluiting
# En krieket: Engeland se afrigter verwag minstens ‘n halfeindstryd in die Vroue-Wêreldbekertoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………