Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 30 September 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA-leier sê Suid-Afrikaners staan voor ‘n duidelike keuse: groei of verval
# Die VF Plus sê die Tembisa-hospitaalverslag bewys dat korrupsie mense van gesondheidsorg beroof
# En Netanyahu ondersteun Trump se 20-punt-vredesplan vir Gaza
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………