Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 30 September 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Business Leadership SA sê markdiversifikasie sal handelswisselvalligheid uitskakel
# Trump onthul ‘n 20-punt vredesplan om die oorlog in Gaza te beëindig
# En netbal: Die NWU Arende is die Varsity-kampioene
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………