Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 26 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa bied Suid-Afrika aan vir toekomstige vredesgesprekke tussen Zelensky en Putin
# SASSA kondig ‘n verhoging in maatskaplike toelaes van Oktober aan
# Donald Trump sê Israel sal nie die Wesoewer inval nie
# En SANParke bevestig geïsoleerde miltsiektegevalle in die Krugerwildtuin
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………