Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 26 September 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Lamola beklemtoon die belangrikheid van die herbou van vertroue in multilateralisme
# Minister Ramokgopa sê die regering sal die Gratis Basiese Elektrisiteitsraamwerk hersien
# En rugby: Pablo Matera word ingesluit terwyl Argentinië drie veranderinge aanbring vir die Bok-kragmeting
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………