Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 18 September 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Nhlanhla Mkhwanazi sê aan die Madlanga-kommissie minister Senzo Mchunu is betrokke by ‘n misdaadsindikaat
# Weermaglede verskyn in die hof op aanklagte van sigaretsmokkelary
# En atletiek: Van Niekerk en Dambile hardloop in die 200 meter-halfeindstryd in Tokio
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………