Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 17 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA sê die ontbondeling van Eskom is noodsaaklik om die mynbousektor te red
# ‘n Beroep word gedoen om die fluitjieblasers te beskerm wat voor die Madlanga-kommissie getuig
# Donald Trump is in Brittanje vir sy tweede staatsbesoek
# En krieket: Afganistan se uitgeweke vrouespan sal tydens die Wêreldbekertoernooi in Indië speel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………