Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 16 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Forum eis die deklassifisering van die hoogs-geheime Phala Phala-verslag
# Die DA doen ’n beroep op die regterlike dienskommissie om ’n regter te ondersoek na omkoop-bewerings
# Trump maak ‘n lastersaak aanhangig teen New York Times
# En krieket: Die Protea-vroue se kaptein verduidelik die belangrikheid van die eendagreeks teen Pakistan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………