Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 15 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê die regering bou aan ‘n verantwoordbare en bekwame Staatsdiens
# Die PA-leier Gayton McKenzie sê die ondersoek na Kenny Kunene is byna voltooi
# Die UDM vra die regering om aandag te gee aan die voortslepende forensiese agterstand
# En Utah se goewerneur sê Charlie Kirk se vermeende moordenaar gee nie sy samewerking aan die owerhede nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………