Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 12 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# BOSA sê immigrasiebeleid moet op die grens begin
# Die EFF verwelkom die terugtrekking van die wysigings aan die Nasionale Kredietwet
# Owerhede in Utah stel ‘n video vry van die vlugtende verdagte in die moord op Charlie Kirk
# En sokker: Daar is 74 aanklagte oor agentbetalings teen Chelsea
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………