Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 11 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA wil hê die Wetsontwerp op die Beskerming van Fluitjieblasers moet onmiddellik in die Parlement ter tafel gelê word
# SALGA herbevestig sy verbintenis tot etiese leierskap en skoon regering
# Die premier van Katar sê die Israelse lugaanvalle het enige hoop vir die gyselaars in Gaza vernietig
# En rugby: Die All Black-afrigter bring ses veranderings aan vir die kragmeting met die Springbokke in Wellington
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………