Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 9 September 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Parlement is bekommerd oor die afname in indiensneming in die uitsaai- en poswesesektore
# Saftu eis die terugtrekking van die Kode van Goeie Praktyk oor Afdanking
# En Frankryk is in ‘n politieke krisis ná ’n mosie van wantroue in sy eersteminister
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………