Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 4 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Parlement win regshulp in oor die ontbinding van die Toerismeraad
# AfriForum verwelkom die verlenging van die openbare kommentaar oor die Bela-regulasies
# Die Epstein-slagoffers wil hê dat alle lêers vrygestel word
# En rugby: Kriel sal die Bokke teen die All Blacks aanvoer
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………