Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 3 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Madlanga-kommissie kry slegs afskrifte van 121 dossiere wat die middelpunt is van die polisiekorrupsie-ondersoek
# ActionSA vra die Parlement om werkers se pensioene teen korrupsie te beskerm
# President Xi sê China is onstuitbaar
# En tennis: Djokovic bespreek ‘n halfeindstryd teen Alacaraz op die Amerikaanse Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………