Nuus-hooftrekke 05:30
BULLETIN 15 Januarie 5:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Advokaat Tembeka Ngcukaitobi sê Suid-Afrika se volksmoordsaak teen Israel is ‘n deurslaggewende keerpunt
# Eskom stel fase 3-beurtkrag in tot Donderdag
# En tennis, Novak Djokovic skrik groot maar oorleef die eerste ronde van die Australiese Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………