Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 2 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA wil hê die ooreenkoms tussen Nersa en Eskom moet dringend hersien word
# Die adjunkkommissaris van polisie dien nog ‘n verklaring in om sy skorsing op te hef
# Meer as 14-duisend verdagtes is in landwye operasies aangekeer
# En rugby: Rassie sal na verwagting eers Donderdag sy span aankondig vir die kragmeting met die All Blacks
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………