Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 28 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Suid-Afrika versoek die Europese Unie om sy koolstofbelasting te heroorweeg
# Die African Congress for Transformation sê die Suid-Afrikaanse regbank word bedreig
# Die FBI ondersoek die skoolskietery in Minneapolis as ‘n haatmisdaad teen Katolieke
# En die Suid-Afrikaanse akteur John Kani sluit aan by die Oscars-akademie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………