Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 26 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die VF Plus sê ’n regverdige vryemarkstelsel is nodig om die handelskrisis met Amerika te herstel
# BOSA gee drie name aan Ramaphosa om as ambassadeur in Washington te oorweeg
# Vier nuwe gevalle van bek-en-klouseer is in die Vrystaat aangemeld
# En tennis: Lloyd Harris en Carlos Alcaraz dring deur na die tweede ronde van die Amerikaanse Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………