Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 26 Augustus 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die SA Toerismedienstevereniging kritiseer die ontbinding van die SA Toerismeraad
# Donald Trump sê hy het met Putin gepraat sedert verlede Maandag se gesprek met Zelensky
# En krieket: Dane van Niekerk staan weer ’n kans vir ‘n plek in die SA Vrouewêreldbeker-groep
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………