Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 22 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA beskuldig minister De Lille dat sy die geskorste uitvoerende hoof van SA Toerisme beskerm
# Die FW de Klerk-stigting keer terug na die nasionale dialoog
# ‘n Topdiplomaat van die Europese Kommissie sê die Russiese president, Vladimir Putin, kan nie vertrou word nie
# En rugby: Fassi sal teen die Wallabies uitdraf op heelagter in die plek van die beseerde Le Roux
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………