Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 20 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA verwerp die aanstelling van ANC-kaders as SETA-administrateurs
# Die polisiekommissaris ontplooi ondersoekbeamptes om die aanvallers van die DA-lede in Kaapstad vas te trek
# OUTA dring daarop aan dat minister Patricia de Lille ‘n nuwe voorsitter vir Suid-Afrikaanse Toerisme aanstel
# En die Israelse eerste minister sê sy Australiese ampsgenoot het Israel verraai
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………