Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 19 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ActionSA sê die nasionale konvensie was niks meer as ’n poppekas nie
# Numsa en die Departement van Handel en Nywerheid soek ‘n strategiese vennoot vir die Goodyear-fabriek
# Macron sê ware onderhandelinge moet Oekraïne insluit en kan slegs onder ‘n wapenstilstand plaasvind
# En krieket: Kagiso Rabada is beseer en kan nie in die eendagreeks teen Australië speel nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………