Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 18 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Business Leadership South Africa sê hoë werkloosheid bevorder ongelykheid
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê kerke moet vals transformasie die hoof bied
# Trump sê Zelensky kan die oorlog met Rusland beëindig as hy wil
# En tennis: Swiatek sal teen Paolini speel in die eindstryd van die Cincinnati Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………