Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 13 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ANC vra alle begunstigdes van swart ekonomiese bemagtiging om hul stem te laat hoor
# Die DA wil hê die openbare-orde-polisie moet Operasie Dudula stop
# Die burgemeester van Tshwane is daartoe verbind om die varsproduktemark te laat herleef
# En die Withuis sê die vergadering tussen Trump en Putin sal slegs ‘n luister-geleentheid wees
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………