Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 12 Januarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Amnestie Internasionaal sê Suid-Afrika se saak teen Israel kan hoop bied vir internasionale reg
# Die Kaapse Forum sê Ramaphosa se poging om toelaagbegunstigdes bang te maak is laakbaar
# ‘n Nuwe studie stel haalbare befondsing voor vir ‘n basiese inkomstetoelae in Suid-Afrika
# En, die GOOD Party dien ‘n mosie van wantroue in teen Nelson Mandelabaai se burgemeester
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………