Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 12 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Aartsbiskop Makgoba moedig die G20 aan om vennootskappe met geloofleiers te sluit vir insluiting
# TLU SA is bekommerd oor die uitwerking van die Wysigingswet op die Ontwikkeling van Minerale Hulpbronne
# Die Trump-administrasie se aansoek om groot-juriegetuienis in die Ghislaine Maxwell-saak bekend te maak word geweier
# En rugby: Die Springbok-vroue se afrigter glo hy het die regte balans in sy Wêreldbeker-groep
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………