Nuus-hooftrekke 08:30
BULLETIN 12 Januarie 8:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Minister Nzimande verwerp berigte dat hy ‘n verhoging van universiteitsgelde beplan
# Amerika en die Verenigde Koninkryk voer lugaanvalle uit op teikens wat met Houthi-rebelle verbind word
# En tennis, Carlos Alcaraz en Daniil Medvedev takel Noval Djokovic vir die plek as die wêreld se nommer een in Melbourne
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………