Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 7 Augustus 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Kubayi sê daar was geen politieke inmenging by die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie nie
# Die DA ontbloot ‘n luukse SANDF-vlug van 34-miljoen-rand na Kuba
# En gholf: Daar is sterk Suid-Afrikaanse spanne vir die 2025 Wêreldamateurspankampioenskappe
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………