Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 4 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê alle kommunikasiekanale bly oop om met Amerika te onderhandel
# COPE sê daar is ‘n kultuur van ontoerekeningsvatbaarheid onder Ramaphosa se leierskap
# Die Nasionale Tesourie dreig om toelaes aan Johannesburg te staak
# En Donald Trump se top-assistent beskuldig Indië dat hy Rusland se oorlog in die Oekraïne befonds
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………