Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 4 Augustus 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Meer as negeduisend mense is gedurende die eerste kwartaal by Suid-Afrika se grensposte onderskep
# Die DA is vol vertroue dat Dunstan Mlambo die regbank en die oppergesag van die reg sal versterk
# En swem: Pieter Coetzé sluit die Wêreld-watersportkampioenskappe met drie medaljes af
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………