Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 24 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ActionSA sê die Departement van Menslike Nedersettings het misluk
# Raymond Zondo sê die stryd teen korrupsie is verswak na die ontbinding van die Skerpioene
# Thailand bombardeer Kambodjaanse teikens
# En die Amerikaanse Olimpiese en Paralimpiese Komitee verbied transgender vroue om aan vroue-kompetisies deel te neem
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………